Konsertina, Boeremusiek en meer

Konsertina, Boeremusiek en meer

Boeremusiek ensemble

Welkom by ons webwerf toegewy aan die ryk tradisie van konsertinas en boeremusiek. Hier vier ons die unieke klank en kultuur van hierdie geliefde Suid-Afrikaanse musiekstyl.

Luister op YouTube

youtube

Konsertina Restourasie

Professionele restourasiedienste vir konsertinas - Of jou instrument 'n bietjie aandag nodig het of 'n volledige opknapping benodig.

Klik vir meer inligting

In Die Ou Waenhuis

Luister na Boeremusiek uit die boonste rakke elke Woensdag, om 19:15 op Pretoria FM, 104.20 fm. Daar is ook ‘n heruitsending 02:00 Woensdae (van die vorige week).Skakel ook in op DSTV audio kanaal 887

luister op Pretoria FM

Gesels saam!

Hierdie blad is onder konstruksie. Enige insette en idees asook betrokkenheid is welkom.Gebruik gerus die kontak vorm op die Navrae bladsy om insette te lewer.

Die Donkielong

'n Nuwe boerekonsertina, vervaardig deur Hannes Schoeman en Willie Mynhardt. Bestel vooraf om teleurstelling te voorkom.

WhatsApp Willie Mynhardt: Klik hier

WhatsApp Hannes Schoeman: Klik hier

Luister hier na die klank van hierdie eg Suid-Afrikaans vervaardigde instrument!

donkielong ad