Nic Potgieter Konsertina Lesse
Kursusse het diagramme wat maklik is om te volg en ook 'n cd met begeleiding en instruksies
Vir verdere inligting en bestellings:
Estelle Potgieter
083 317 4481
Konsertina Hulpbronne
Note uitleg van ‘n 3,¾ Konsertina
Laai die PDF dokument hier af: 40-knoppie G/C Wheatstone Konsertina Uitleg
___________________
‘Runs’ in 12 Sluetels
Laai die PDF dokument hier af: Runs - 12 Sleutels